Bruce Middleton
February 17, 2020
Minister Debbie Schäfer: Western Cape Ministry of Education
‘n Jaar gelede het ek nie geweet van die wonderlike klein dorpie met die naam Van Wyksdorp nie.
Maar nadat ek hierdie wonderlike mense ontmoet het net voor die verkiesing, het ek hulle uitnodiging aanvaar om later te kom sien wat hier aangaan, wat ek wel gedoen het in September verlede jaar.
En ek is baie bly om vandag hier te wees vir die amptelike opening van hierdie mooi saal.
Background
Maar die saal is net een deel van die visie vir hierdie dorp en vir die Van Wyksdorp Ontwikkelingsinstituut. En ek is baie opgewonde oor wat alreeds hier aangaan en wat nog beplan word.
Necessity of skills
Wat my veral beïndruk is dat julle wil fokus op vaardighede wat so belangrik is in ons ekonomie, en wat sal help om werk te kry vir mense wat dit nodig het.
‘n Projek soos die is belangrik vir baie redes. Die eerste is dat dit wys dat mense visie het, en dat hulle bereid is om self iets oor die moelike situasie waarin ons onself bevind, te doen. Daar is nog steeds te veel mense wat dink dat die regering alles moet doen. Wel in die Weskaap regering doen ons wat ons kan, maar ons kan nooit alles doen wat mense nodig het. Geen regering kan. Ons rol is om geleenthede te skep en basiese dienste te verskaf – maar mense moet ook die geleenthede opneem.
Dis ‘n jammerte dat, weens die grootskaalse korrupsie and wanadministrasie op nasionale vlak, sukkel ons om al die dienste te verskaf wat ons veronderstel is om te verskaf. En dis hoekom ons proaktiewe mense soos julle so waardeer.
‘n Ander rede dat die projek belangrik is, is omdat dit prakties help met ons werkloosheidsyfer, wat onaanvaarbaar hoog is.
En as ons aanhou om load-shedding te hê, gaan ons ook aanhou met job-shedding.
Miskien moet Van Wyksdorp nou begin met “solar skills” ook.
Tragies, is dit veral ons jongmense wat nie werk kan kry nie. Ons het dringend vaardighede nodig sodat mense óf werk kan kry óf hulle eie besighede kan begin.
Een van die maniere hoe ‘n regering geleenthede skep is deur middel van wetgewing.
Verlede jaar het my provinsiale onderwys wysigingswet in werking getreë. Daar is verskeie wysigings daarin, maar twee van die belangrikstes is die Skool Evaluasie eenheid, wat elke skool sal evalueer, en die verslae op die webwerf publiseer, en ook die wat vir “Collaboration Schools” en “donor-funded schools” voorsiening maak.
Een van die wonderilke gevolge van die nuwe model is die skool waaroor almal praat, naamlik Jakes Gerwel Tegniese Skool in Bonnievale.
Jakes Gerwel Technical High School in Bonnievale is what I call a ‘miracle school’ that was established by a community coming together to make their dream a reality. For a long time, children in Bonnievale couldn’t be sure that they would have the opportunity to finish school and look forward to a brighter future, because there wasn’t enough space in their local high school. There was also not the opportunity to learn technical and vocational subjects.
A winemaker and actuary in the area had the same thought that you have: “we have to do something about it.” They donated a piece of land, raised the funds needed for the initial 60% of the building costs, and entered into a partnership with the WCED.
The community came together in the most spectacular way – whether by clearing the ground on weekends or as experts donating their time voluntarily to reduce costs. As a result, the school is a point of pride for the whole area and is changing that community.
Ek is ook baie aangemoedig deur die hoeveelheid mense wat in ander gebiede soortgelyke projekte wil onderneem. Natuurlik kan ons nie vennootskappe met net enigiemand wat skole wil bou, aangaan nie. Dit moet binne ons vereistes val waar ons die tipe skole die meeste nodig het.
Maar skole wat die tegniese vakke aanbied sal baie hoog op die ranglys wees.
Ons prioriteit vir die res van my termyn is om die hoeveelheid leerders te verdubbel wat in tegniese skole is en wat tegniese vakke studeer. Dis hoe belangrik die vaardighede vir ons is.
En ons focus nie meer net op die gewone STEM vakke nie, maar ons is nou besig met STEAMAC – die een A is vir “Arts”, die tweede “Agriculture” (landbou) en die C is vir “Coding and Computational Skills”.
So, alhoewel ons onder ongelooflike druk verkeer, gaan ons nie onderdruk laat word nie, en ons gaan aanhou vorentoe kyk om seker te maak dat ons leerders so bes moontlik voorbereid is vir die toekoms.
En ons sal nie ‘n toekoms hê as ons nie ook klimaatsverandering aanspreek nie. So ek is baie bly dat die instituut ook kursusse aanbied met ‘n omgewingsimpak, sowel as bestuuren entrepreneurskap kursusse.
I was also very happy to learn about the wonders of the spekboom and what you are doing here with the Jobs for Carbon project and your nursery, which has given many people employment, as well as improved the environment.
Well done to Van Wyksdorp for leading the way!
The WCED is encouraging schools to plant spekboom with our learners. The plant is even included in wildfire awareness lesson plans developed by the Western Cape Government in conjunction with the fire services.
Conclusion
So ek wil net baie geluk sê met die opening van hierdie wonderlike fasiliteit. Baie dankie dat u my die eer gun om hier te wees. En baie dankie dat julle mense is wat nie net wag vir die regering om vir julle iets te doen, maar dat julle proaktief optree in die belang van hierdie gemeenskap en die provinsie.
Ek maak nie beloftes nie, want ek wil nie een van daardie politici wees nie, en wat ons in die gesig staar in die nabye toekoms gaan nie maklik wees nie. Maar ek sal graag nog probeer om ‘n paar klaskamers te kry vir die skool hier.
Dankie vir julle “can do attitude”. Ek weet dat hierdie wonderlike dorpie ‘n goeie toekoms sal hê.
VDI design
August 8, 2019
After the completion of the build on the Exhibition Centre at the end of May 2019, we are pleased to be utilizing the building for training. Until more funding can be raised, this building will be multi-purpose, serving training and other functions.
Welcome to VDI!
VDI design
June 12, 2019
A year on and the ground-breaking has given way to progress in the form of many build projects on the VDI site. The building of the Exhibition Centre received first priority, whilst other activities within the project were finalised.
The Exhibition Centre was completed at the end of May 2019 and it has been inspected and approved by the Building Inspector, and Structural Engineer. The building will be used for VDI / GCBR meetings, training and events.
Our land underwent a miraculous overhaul and with a lot of hard work has been transformed into sports fields.
Other building activities that are now complete include the main entrance and rockery, which were completed on 15 May 2019.
For more photos please visit our projects page.